Kaleidoskoop onder die sterre

Pic 1
Event Start Date
Event End Date
Entrance Fee
R 140.00

Moet nie kaleidoskoop onder die sterre by Hermanuspietersfontein Wineshierdie somer mis nie! 

Slegs 150 kaartjies beskikbaar teen R140 per persoon. 

Deure maak 18:30 oop en die vertoning begin 19:30. 

Daar sal Hermanuspietersfontein Wyne, Mikro Coffee Co, craft bier en heerlike kosstalletjies wees. 

Geen eie kos of drank mag ingebring word nie.

Wine Farms Involved
Location
Hermanuspietersfontein Wines
Hemel en Aarde Rd, Onrus River
Hermanus
Cape Town
7200

-34.4109636, 19.1953873