Die Hermanuspietersfontein Aand Markie

Pic 1
Event Start Date
Event End Date

Kom skop skoene uit by die aand markies hierdie somer vakansie. 

Al jou Saterdag gunstellinge soos Gerrie se kaas en vleis borde, oesters, pasteie, jaffels, perlemoen en natuurlik die Kaalvoet Meisie nou op 'n Woensdagaand! 

Gratis toegang, wynproe en parkering. Die hele familie is welkom - selfs Skoonma!

Markie datums: 
19 en 26 Desember en 2 Januarie 2019.
Markie tye: 17:00 - 20:00

Geen bespreekings nodig nie

Smile Mêrim Smile…

Wine Farms Involved
Location
fHermanuspietersfontein Wines
Hemel en Aarde Rd, Onrus River
Hermanus
Cape Town
7200

-34.4109636, 19.1953873