Neels Van Jaarsveld's 'Met-Eish-Ja' show at Hermanuspietersfontein

Hermanus
Event Start Date
Event End Date

Kom kuier in die kelder hierdie Kalfiefees met Meneer 'Met-Eish-Ja'! 

Neels van Jaarsveld is weer op die verhoog te sien met sy nuwe eenman verhoofstuk - OP MY EISH! Moet hierdie geleentheid nie misloop nie!


Bespreek vandag: anika@hpf1855.co.za

Wine Farms Involved
Location
Hermanuspietersfontein
Hermanus

-34.410968, 19.1953873

Area
Locale